Aankondiginge

AANKONDIGINGE SONDAG 4 FEBRUARIE 2001

1. EREDIENSTE:  Vandag:

08:15 Gebedsgeleentheid (lokaal onder die verhoog)
09:00  Ds Henning de Beer (bediening van die heilige doop)
10:30  Dr Theo Badenhorst Groenvallei-kliniek)
11:00  Ds Henning de Beer
19:00  Ds Willem Venter

2. DEUROFFER:  Gemeentebediening

3. RENTMEESTERSKAP-RUBRIEK:   Die voorbeeld van ons Here Jesus wat Homself ten volle vir ons gegee het, is vir Paulus �n sterk motivering tot ruim dankoffers:  �Ek gee nie �n opdrag nie, maar ek wys julle op die ywer van ander om daardeur die opregtheid van julle liefde te toets.  Julle ken die genade van ons Here Jesus Christus:   hoewel Hy ryk was, het Hy ter wille van julle arm geword, sodat julle deur sy armoede ryk kon word� (2 Kor 8:8,9).
Gebed:  Ons Vader, dankie dat Jesus ons ryk maak:  geestelik en stoflik.
:   Die voorbeeld van ons Here Jesus wat Homself ten volle vir ons gegee het, is vir Paulus �n sterk motivering tot ruim dankoffers:  �Ek gee nie �n opdrag nie, maar ek wys julle op die ywer van ander om daardeur die opregtheid van julle liefde te toets.  Julle ken die genade van ons Here Jesus Christus:   hoewel Hy ryk was, het Hy ter wille van julle arm geword, sodat julle deur sy armoede ryk kon word� (2 Kor 8:8,9).
Gebed:  Ons Vader, dankie dat Jesus ons ryk maak:  geestelik en stoflik.

4. UITVOERENDE KERKRAAD:  Die kerkraad beoog om die Uitvoerende kerkraad wat uit 40 lede bestaan te verminder na ongeveer 26 lede. Hierdie stap word bloot in vooruitsig gestel ten einde meer effektiewe funksionering te bewerkstellig. Indien u enige kommentaar hieroor het, kan u met ds Willem Venter skakel voor 13 Februarie 2001.

5. DOOPBEDIENING:  Vind elke eerste Sondag van die maand plaas.  Ouers wat hul kinders ten doop wil bring, moet by die Kerkkantoor registreer.  Dit geld ook vir ouers wat by ander gemeentes wil laat doop.  NB!  Ouers moet hulle binne die eerste week van elke maand by die kerkkantoor aanmeld met die oog op die volgende maand se doopbediening.  Doopkategese vind elke tweede Woensdag van die maand om 19:00 plaas in die konsistorie.

6. BERADINGBEDIENING:   Ons beplan om DV met 'n beradingbediening in die gemeente te begin.  Persone wat wil inskakel, sal opleiding ontvang en begelei word om as 'n span beraders op verskillende maniere in die gemeente met berading te help.  Indien jy belangstel, gee asb jou naam, adres en telefoonnommer by die kerkkantoor in.  Kontak Ds Frikkie Coetzee (919 9153) of Corrie Hugo (919 2573) indien jy meer wil uitvind. Bid asb dat die Here ons hierin sal lei elke tree op die pad!

7. MUSIEKBEDIENING:  Almal wat verlede jaar by die musiekbediening betrokke was, asook persone wat graag vanjaar by ons gemeente se musiekbediening betrokke wil wees deur middel van sang en musiek, asook die klankingenieurs, vergader vanmiddag om 14:30 in die kerksaal om die program vir die jaar uit te werk en na �n toepaslike video-snit te kyk

8. WERKSWINKEL:  "SIEKEBESOEK EN TERMINAAL PASI�NTE:"

�n Werkswinkel word Saterdagoggend vanaf 08:00-11:00 in die kerksaal aangebied.  Spreker:  Dr Kobus Anthonissen.  Koste is R15 per persoon. Indien u belangstel kontak asb. vir Tielman of Soekie Foot by 9195427.

9. LIDMAATSKAPBEWYSE ONTVANG VANAF:

            BELYDENDE LIDMATE:

La Belle:  Johannes Petrus van der Merwe, Wagon Drift L16 (GV15)

Bellville-Oos:  Yolanda Louise Burger (nou Van der Merwe), Wagon Drift L16

NHG Florida:  Johanna Gertruide van Dyk (nou Botha), Magdalena Sophia Janse van Rensburg (nou Van Dyk),  Bloemboschstraat 25 Oakglen (OG05)

NHK Kimberley:  Marlene Murray (nou Swart), De Akkers no 132 (LR22)

Kraaifontein-Noord:  Marthinus Mattheus Rossouw, Wagon Drift L26 (GV15)

GK Bellville-Oos:  Karin La Grange (nou Rossouw), Wagon Drift L26 (GV15)

Bellville-Noord:  Pierre Louis le Roux en Annemarie Swart (nou LeRoux), Harrodrylaan 28 (OG03)

Bellville-Riebeeck:  Jan Lochner Loubser, Maplestraat 8 (BA15)

Worcester:  Juanita Prins (nou Howard), Maplestraat 8 (BA15)

Hopefield:  Johannes Cornelis Tredoux, Heemstede 1 (GV23)

Valhalla-Suid:  Em�zia le Roux, Salfordstraat 12 (OG08)

Parow-Panorama:  John Henry Peter Hickman, Cresslot 4 (VB05)

DOOPLIDMATE:

NHG Krugersdorp-Oos:  Madelein Son� Botha, Bloemboschstraat 25 (OG05)

Kraaifontein-Noord:  Karla Rossouw, Wagon Drift L26 (GV15)

Wellington-Oos:  Jandr� le Roux, Harrodrylaan 28 (OG03)

10. LIDMATE:   Indien die volgende lidmate in die erediens is of iemand hulle ken, kontak asb die kerkkantoor by 919 9253.  SUSARA WILHELMINA JOHANNA VAN DER VYVER en MARIHETTA VAN DER WALT

11. VROUEDIENSKOMITEE:  Vergader op Maandag, 5 Februarie om 19:00 by Ranel Venter te Walnutstraat 10.  (tel 919 9241).

12. BABA-OPPASDIENS TYDENS EERSTE DIENS:  Los u baba by Elanie in die klaskamer nommer 2.  Indien u belangstel om te help met hierdie diens skakel asb vir Elanie by tel 910 0508 of 082 733 7194.

13. MEDIESE HULP VIR GEMEENTELEDE:   Indien u dalk in die Mediese professie is of was en u sou u dienste wou aanbied, in ons gemeentegrense, kontak asseblief vir Tielman by 9816210.

14. MANSBYBELSTUDIE:  Woensdag, 7 Februarie 2001 om 20:30 by Kobus Potgieter, Harrodrylaan 48, Blommendal (919-7458)

15. LA ROCHELLE GEMEENTEFEES 26 MAART 01 APRIL 2001:   Borge: Ons bied aan sakeondernemings die geleentheid om hul besigheid vir 21 dae teen die omheining rondom die kerkgronde te adverteer teen R250.00 per lopende meter.  Ons benodig 50 persone wat gewillig is om potensi�le adverteerders in hierdie verband te nader.  Belangstellendes kontak Fanie Brits (919-2939).

16. SENIOR-KONSERTOEFENING:  Ons wil Woensdagaand, tydens die feesweek, vir die gemeente konsert hou.  Alle belangstellendes ouer as 50 kontak vir Tielman of Henning de Beer. Ons oefen Donderdae van 16:00-17:00 by die kerk.

17. WEEKPROGRAM :

Maandag 19h00 Diensverhoudinge
19h00 Vrouedienskomitee
Dinsdag 10h30 Senior Bybelstudie
17h30 Teen Talkers (Gr 5 - 7)
18h00 Gebedsgeleentheid by GV-kliniek
Woensdag 09h30 Shangri-La: Sanie se ABC
15h00 Senior Bybelstudie (Groenvallei)
19h30 Koor
19h30 Jeugsel
Donderdag 16h00 Bloedskenkkliniek
19h00 Selgroepe
19h30 Kiewiete: Inwonende Huiswerkers
Vrydag 15h15 Kinderkrans

                                                                    

18. GEBEDSPROGRAM:  Ons gemeente: Dank die Here vir al die jongmense in ons gemeente wat Hom met toewyding dien en voluit vir Hom lewe.
Bid vir al die spanlede wat Diensjaar vir Christus doen en vir die jong-mense wat deur hulle bereik word.
Bid vir die jeugbediening en die werksaamhede van die jeugkommissie.

Bid vir al die katkisante en hul groepleiers en dat elke ontmoeting �n ontmoeting met die Here sal wees.
Bid vir volgende Sondagoggend se jeugdiens.

VOLGENDE SONDAG SE PREDIKERS:

09:00  Prop Fred Louw(Jeugdiens � die Bloekomboskoor tree by hierdie geleentheid by ons op)

10:30  Prop Tielman Germishuys (Groenvallei-kliniek)

11:00  Prop Fred Louw

19:00  Ds Henning de Beer

19:00  Prop Tielman Germishuys (Nagskuiling)

W�reldsending:  Trinidad en Tobago:  Bid vir vrede en harmonie.  Bid vir die YFC, CEF en IFES wat die Woord aan die jeug verkondig.

Bybelverspreiding:   Itali�:  Dank die Here dat die Genootskap, tussen die vele geleenthede om vir die Bybelsaak te werk, Bybellees al hoe meer onder die jeug en bejaardes bevorder.  Bid dat ons produksie en verspreiding van �n goedkoper uitgawe van die Bybel, kerke in hulle uitreikaksies sal help.

Japansending:  Japan:   Bid vir die 125 miljoen Japanese om �n kontak met die Verlosser te maak.  Bid vir die 315 Japanese kerke oral oor die w�reld.

19. INSKAKELING BY SELGROEPE:  Indien u graag by �n selgroep wil inskakel, kontak vir Louie Crafford by 910 3832.

20. KATKISANTE:  Alle Graad 9 en 10 katkisante tesame met hulle ouers moet asseblief nie die byeenkomste vanmiddag in die kerk misloop nie. Tye is soos volg:  Graad 9:  16:30 en Graad 10:  17:30.


1.  AFNAWEEK:  Ds Henning de Beer neem volgende naweek �n afnaweek.

2. TYGERBERG BYBELSKOOL:  (sien aangehegte pamflet)

Brosjures vir kursusse is op die nagmaaltafel.  Alle belangstellendes neem gerus een.

3. POLISIE GOSPEL GALA-AAND:  Datum:  16 Februarie, 19:00 vir 19:30 te Bellville Burgersentrum, Voortrekkerweg, Bellville.  Onkoste:  Gratis.  Vir verdere navrae:  skakel Belinda by tel 799 1334

4. KATEGETE BENODIG:  Vir die Juniorkategese (gr 4 � 5) Kontak Grace Maartens (919 4277)

5. VERBLYF GESOEK:  Bv oumawoonstel vir enkeldame met �n seun, (met lae inkomste).  Kontak dr Theo Badenhorst.  919 0933.

6. BYBELS:  Alle �vergete� Bybels is in die Voorportaal.  Neem asseblief joune as jy dit in die kerk vergeet het.

BYBELS
Anette Cloete, Van Eyssenstraat 84 Parow

Gideon Krige, Kendalweg 114, Eversdal

Edward Wolstenholme

Anri du Toit

           PSALMS EN GESANGE

           Aan Annatjie   Van Riana Maritta en Miemie

           Elma Bester

          Willem Brummer, Harfield Place 2, Claremont

          GCL Brummer        

          Muller, Nantesslot 8

          JEUGSANGBUNDEL

          Charlotte Fourie, Amsterdamstraat 19, Die Heuwel

          Emile Swartz

          John Grobler