gebeure


GEMEENTEFEES

26 Maart 19h00 - 21h30 Vrouediens bied aan: Gaskunstenaar (buikspreker) en verversings. Toegang R5 per persoon
27 Maart 19h00 - 21h00 Voedselfees: vir 'n minimale bedrag kan daar aan alles wat eetbaar is, geproe word - van voorgereg tot nagereg. Beoordeel dit sommer tegelykertyd en staan 'n kans om 'n prys te wen
28 Maart 10h30 Tee, koffie en soetgoed (R5 per persoon)
13h00 Middagete in 'n restaurant 
20h00 Seniorkonsert vir die gemeente. Toegang R10 per persoon
29 Maart 19h00 - 22h00 Selbediening bied 'n Gospelfees met Dawie Pheiffer aan met die teme "Jubel oor God se goedheid". Toegang R10 vir volwassenes en R5 vir kinders
30 Maart 12h00 Golftoernooi te Kuilsrivier Buiteklub. 4BBB Kompetisie - baie pryse te wen.
19h00 - 22h00 "Oppie- Koppie Gospelfees met 3 Orkeste. Toegang is R10 per persoon 
31 Maart 06h00 Pretloop en ontbyt
07h00 Rooivleisfees: spitbraai, rouvleisverkope, worskompetisie, worsverkope(op bestelling) lamsveiling       Aartappelfees: slap chips, harde skyfies, gebakte aartappels, sakkies aartappels (verkope op bestelling) 
09h00 - 21h00 Potjiekoskompetisie, Jaffels, soetgoed, pannekoek en poeding, Helikopterritte, trompoppies, boeresport, kunsmark, motormark, springkasteel, spookhuis, ens
1 April 09h00 Nagmaalfees en Eufonium-uitvoering               
12h30 Gemeente-ete (bring-en-braai)                         
19h00 Kooroptredes deur verskeie kore